Alle nuwe Welpie-ouers kan die skool se toep (app) gratis aflaai op hul selfoon se app-store. Die nuwe QR CODE kan hier geskandeer word om die toep (app) af te laai. ... (Lees verder...)
Click op skakel om 2018 Leeuklub Aansoekvorm af te laai.... (Lees verder...)
Hoërskool Bellville het vandag gedurende sy saalperiode sy nuwe app bekend gestel in samewerking met Camouflage. Weer eens ‘n bewys dat Bellville een van die toonaangewende skole is in die Wes-Kaap! Die leerders het die geleentheid gekry om die app... (Lees verder...)
https://www.facebook.com/BellivilleLeeus: dit is die amptelike bladsy waar fotos, uitslae en sportprogramme gelaai word. Die bladsy is die skakel tussen die skool, vriende van BHS, ouers, leerders en oud-leerders. Gaan “like” gerus die bladsy en ontvang sodoende alle nuus! Kontak ons gerus... (Lees verder...)