Advertensies / Verhurings

Uit die hoof se kantoor: Brief en video | 30 Junie 2021 | Sluiting van die skool en akademiese rooster

Mnr. Du Plessis se video-boodskap Klik hier vir die brief: Brief_30 Junie_NUWE inligting oor sluiting van skole en akademiese rooster  ... (Lees verder...)

ADVERTENSIE: DRIE POSTE BESKIKBAAR

ADVERTENSIE: DRIE POSTE BESKIKBAAR

Klik hier vir die inligting: ADVERTENSIE POSTE 2021 3 poste         ... (Lees verder...)

TYDELIKE POS BESKIKBAAR: AFRIKAANS HT GRAAD 8 en 10

TYDELIKE POS BESKIKBAAR: AFRIKAANS HT GRAAD 8 en 10

Die volgende tydelike pos is by Hoërskool Bellville beskikbaar. Klik hier vir die pdf-advertensies: ADVERTENSIE AFRIKAANSE POS 2021... (Lees verder...)

TYDELIKE POSTE BESKIKBAAR

TYDELIKE POSTE BESKIKBAAR

Die volgende tydelike poste is by Hoërskool Bellville beskikbaar. Aansoekers moet asb. ‘n CV en nodige dokumente na algemeen@hsbellville.co.za stuur. Klik hier vir die pdf-advertensies: POSTE BESKIKBAAR 1 _HS BELLVILLE POSTE BESKIKBAAR 2_HS BELLVILLE... (Lees verder...)

PARATUS se volgende episode is beskikbaar!

PARATUS se volgende episode is beskikbaar!

Die Nasionale Toneelspelkompetisie, Laerskole Koorfees en talle ander funksies vind hierdie week plaas. Luister na PARATUS om meer inligting te kry en hoor hoe goed ons sportspanne die afgelope naweek gedoen het.  Click hier vir die volgende episode van Paratus... (Lees verder...)

Mnr. en Mej. Bellville en Sport – die volgende episode van PARATUS is nou beskikbaar!

Mnr. en Mej. Bellville en Sport - die volgende episode van PARATUS is nou beskikbaar!

Juf. Megan Bornman vertel ons meer oor Mnr. en Mej. Bellville wat Donderdag plaasvind. Ons gesels ook met die kapteine van ons eerste rugby- en seunshokkiespan. Luister na die volgende episode van ons podcast-kanaal, PARATUS. Click hier vir die volgende... (Lees verder...)

Die volgende episode van PARATUS is beskikbaar! – 15 April 2019

Die volgende episode van PARATUS is beskikbaar! - 15 April 2019

Click hier vir die volgende episode van Paratus... (Lees verder...)

Die volgende episode van PARATUS is beskikbaar! – 13 Maart 2019

Die volgende episode van PARATUS is beskikbaar! - 13 Maart 2019

Die Hoërskool Bellville speel hierdie week gasheer vir die ATKV Redenaarskompetisie. Luister beslis na #Paratus, waar ons nie net met dr. Elizabeth van der Merwe oor die kompetisie gesels nie, maar ook die week se kalender bespreek. Click hier vir die... (Lees verder...)

Die volgende episode van PARATUS is beskikbaar!

Die volgende episode van PARATUS is beskikbaar!

Die volgende episode van die Hoërskool Bellville se podcast-kanaal, Paratus, is nou beskikbaar. Kom ons neem jou deur die kalender van die week en wat alles by die skool gebeur. Die podcast is nou ook beskikbaar op iTunes, Google podcasts, Spotify, Breaker, Radio Republic... (Lees verder...)

Debiet- en kredietkaartfasiliteite by die Hoërskool Bellville

Debiet- en kredietkaartfasiliteite by die Hoërskool Bellville

Debiet- en kredietkaartfasiliteite is nou by die Hoërskool Bellville se finansiële kantoor beskikbaar.... (Lees verder...)