Sport

ATLETIEK: Noord-Sone Kampioenskappe

ATLETIEK: Noord-Sone Kampioenskappe

Die Noord-Sone Kampioenskappe vind plaas op Vr 21 en Sa 22/2 by Parow stadion. Eie vervoer. Atlete wat Noord-Sone toe gaan, moet asb onthou van R20 toegang vir atlete en R30 vir volwassenes. Klik hier vir NS-Program... (Lees verder...)

Brief aan ouers: Sportreëlings t.o.v. somer en winter sport

Leerders op wie onderstaande brief van toepassing is moet asb die afskeurstrokie vir hul betrokke sportkode organiseerder neem. Dit is nie nodig vir die rugby seuns nie. Hulle het reeds so vorm ingevul.   Klik hier om die Sportreëlings in PDF... (Lees verder...)

2020 Netbal Bepalings

Klik hier vir 2020 Netbal Bepalings... (Lees verder...)

MTBS 2020 – ROETES EN PARKEERAREAS

MTBS 2020 - ROETES EN PARKEERAREAS

MTBS 2020 – ROETES EN PARKEERAREAS Saterdag 15 Februarie 2020 Alle toeskouers wat die pawiljoen-optredes (“flashes”) by Kaapstadstadion bywoon, moet asb. by die hoofingang aan die suidekant (McDonald’s-kant) se draaihekke (“turnstiles”) ingaan. Diegene wat parkeerkaartjies het, sal by P1 mag... (Lees verder...)

Noordsone-atletiek 2020: Inligting en program

Inligting: NORTHERN ZONE COMPETITION INFO Program: NZ PROGRAM 2020... (Lees verder...)

MTBS Program 2020

MTBS Program 2020

... (Lees verder...)

Skoolreëlings vir Norman Hauzer Atletiekbyeenkoms, Vrydag 7 Februarie

Vrydag, 7 Februarie 2020, se skooltye verander: Periode 7 verval Beamptes vertrek 11:25 na Parow Atlete onttrek 11:00 2de Pouse is vanaf 11:25 tot 11:45 MTBS sang en toesigklasse vanaf 11:45 tot 14:15 Die skool verdaag om 14:15 Alle gr.8... (Lees verder...)

MTBS: ROETES EN PARKEERAREAS

MTBS: ROETES EN PARKEERAREAS

... (Lees verder...)

NUUSFLITS: Geen MTBS-oefening Woensdag 5 Feb 2020

Daar sal geen MTBS-oefening Woensdagaand 5 Feb. 2020 wees nie a.g.v. die Ope-aand vir graad 8’s 2021.... (Lees verder...)

SWEM: Datums van galas

SWEM: Datums van galas

13 Feb Fairmont 20 Feb Curro 27 Feb Parklands... (Lees verder...)