Hoërskool Bellville se matrieks van 2012 laat hulle skoene agter vir minder bevoorregte kinders. Die ATKV het die ou skoolskoene-inisiatief geloods en die matrieks het ingekoop
Hoërskool Bellville het baie meegevoel met kinders, skole en organisasies wat minderbevoorreg is, en ons probeer dikwels om te doen wat ons kan om hierdie kinders,