Kultuur

Hoërskool Bellville op kykNET NOU se Uitblinkers

Hoërskool Bellville op kykNET NOU se Uitblinkers

Daar word herhalings uitgesaai van die Hoërskool Bellville se insetsel op kykNET NOU se Uitblinkers-program indien jy dit gisteraand misgeloop het. Skakel in op DStv-kanaal 146 vir die volgende herhalings: 2de uitsending is op Woensdae 11:30; 3de uitsending is op... (Lees verder...)

2019 GRAAD 11-REGISSEURS TOEKENNINGS

2019 GRAAD 11-REGISSEURS TOEKENNINGS

Op die foto is van links na regs:  Roelf Mostert, Carlo Louw, René Scott en Simone Ras (regisseur). Hulle is van die wenproduksie Sien, hoor,voel. Op 24 Oktober het die graad 11-regisseurs hulle 10 stukke by die skool opgevoer.  Die stukke... (Lees verder...)

Konsert vir kykNET NOU! se Uitblinkers-program

Konsert vir kykNET NOU! se Uitblinkers-program

Leah, Francois van Coke, Rocco van Rooyen, Sean van Noordwyk en David Bester is van die sterre en oudleerders wat môre by die kykNET NOU!-opname van die Hoërskool Bellville se Uitblinkers-program betrokke is. Het jy al jou kaartjies gekoop vir... (Lees verder...)

Johann Vos Musiekkompetisie, vannaand 18:30 (27 Aug)

Johann Vos Musiekkompetisie, vannaand 18:30 (27 Aug)

Graag nooi ons alle ouers uit om die room van jong musikante vanaand by die Gala-aand van die 29ste Johann Vos Musiekkompetisie te ondersteun. Die kompetisie word geborg deur die bekende prokureur en groot liefhebber van musiek, mnr. Johann Vos,... (Lees verder...)

Interskole 2019 / Debat

Interskole 2019 / Debat

NUUSFLITS: Daar is verandering in die tye van vanaand se Interskole-debat teen DF Malan. 18:15             : Die hoofde, debatspersoneel en beoordelaars ontmoet vir ‘n geselligheid in mnr. Sias Conradie se kantoor. 19:00-19:10 : Opening en verwelkoming in die DF... (Lees verder...)

2019 Interskole Program

2019 Interskole Program

Klik hier vir 2019 Interskole Program  ... (Lees verder...)

Laerskole Koorfees 2019: Kore betower die gehoor

Laerskole Koorfees 2019: Kore betower die gehoor

Die Hoërskool Bellville se jaarlikse Laerskole Koorfees by die Hugo Lambrechts Ouditorium in Parow het gesorg vir ‘n besonderse aand van koorsang en musiek. Dit was die agtste keer wat die skool hierdie praggeleentheid aangebied en vyf van sy voederskole... (Lees verder...)

Mnr. en Mej. Bellville 2019

Mnr. en Mej. Bellville 2019

“Stars are Born”, die glansgeleentheid van die jaar, het op 25 April 2019 in Hoërskool Bellville se skoolsaal plaasgevind. Hierdie jaar se Mnr. en Mej. Bellville het bestaan uit agtien graad 12-finaliste wat nege liefdadigheidsorganisasies ondersteun het. Die finaliste het... (Lees verder...)

Dramaprestasies: Nasionale Toneelspelkompetisie

Dramaprestasies: Nasionale Toneelspelkompetisie

Vyf van die Hoërskool Bellville se leerders is in die finale rondtes van die Nasionale Toneelspelkompetisie. Bykans 500 deelnemers van regoor die land het aan die uitdunrondtes deelgeneem en 80 finaliste is gekies wat vanaf 2 tot 4 Mei in Kaapstad... (Lees verder...)

Mnr. en Mej. Bellville 2019 – Kaartjies nou beskikbaar!

Mnr. en Mej. Bellville 2019 - Kaartjies nou beskikbaar!

... (Lees verder...)