Klik hier: Brief insake MTBS-reëlings_7 Feb Skakel na: Kosbestelling Skakel na: COVID-siftingsvorm ... (Lees verder...)
Leerders op wie onderstaande brief van toepassing is moet asb die afskeurstrokie vir hul betrokke sportkode organiseerder neem. Dit is nie nodig vir die rugby seuns nie. Hulle het reeds so vorm ingevul. Klik hier om die Sportreëlings in PDF... (Lees verder...)
MTBS 2020 – ROETES EN PARKEERAREAS Saterdag 15 Februarie 2020 Alle toeskouers wat die pawiljoen-optredes (“flashes”) by Kaapstadstadion bywoon, moet asb. by die hoofingang aan die suidekant (McDonald’s-kant) se draaihekke (“turnstiles”) ingaan. Diegene wat parkeerkaartjies het, sal by P1 mag... (Lees verder...)
Daar sal geen MTBS-oefening Woensdagaand 5 Feb. 2020 wees nie a.g.v. die Ope-aand vir graad 8’s 2021.... (Lees verder...)
MTBS – KAARTJIES “flashes” Daar is nog heelwat kaartjies te koop by Computicket vir die “flashes”. ATLETIEK Kaartjies vir die atletiek is slegs by die skool te koop by ontvangs @ R20. PARKERING Parkeerkaartjies vir atletiek en “flashes” is ook... (Lees verder...)
Kliek hier vir die volledige tydtafel: TYDTAFEL MIDDAG-AAND Finaal 2020 Kliek hier vir die volgorde van items: PROGRAM VOLGORDE VAN ITEMS 2020 hersien Geen programme word by die stadion verkoop nie. ... (Lees verder...)
Kaartjies vir MTBS 2020 se pawiljoen-optredes (“flashes”) is NOU by Computicket te koop! Spring om jou kaartjies te kry, want dit gaan soos soetkoek verkoop. Dié jaarlikse pawiljoen-optredes van die vier skole vind op Saterdag 15 Februarie 2020 by Kaapstadstadion... (Lees verder...)
Moneeb Jeftha van die Hoërskool Bellville het met sy puik prestasies by die MTBS Interskole-atletiekbyeenkoms met die louere as Victor Laudorum weggestap. Moneeb het uit al die atlete van die Hoërskole Bellville, Stellenberg, DF Malan en Tygerberg die trofee vir... (Lees verder...)