5km Pretdraf en BAKgat 10km Wedloop – 16 Oktober 2019

PRETDRAF (5km) | 16 Oktober 2019 @ 18:30

Kom draf of stap saam en ondersteun so die Hoërskool Bellville se fondsinsameling! Kaartjies is vanaf 17:00 voor die rugbyklubhuis te koop. Slegs R30 per inskrywing (kontant / kaart / Snapscan).

Die Pretdraf vind saam met die Bellville Atletiekklub se bekende 10km BAKgat-wedloop plaas.

.