ATLETIEK: Bredasdorp Top 10 Program – 19 Oktober 2019

Klik hier vir Bredasdorp Top 10 Program

Die bus vertrek Saterdag 19 Okt om 05:00, almal moet teen 04:45 by bus wees om registers af te merk om 05:00 te kan vertrek, bus sal ongeveer 18:00-19:00 terug by skool wees.

.