2019 GRAAD 11-REGISSEURS TOEKENNINGS

Op die foto is van links na regs:  Roelf Mostert, Carlo Louw, René Scott en Simone Ras (regisseur). Hulle is van die wenproduksie Sien, hoor,voel.

Op 24 Oktober het die graad 11-regisseurs hulle 10 stukke by die skool opgevoer.  Die stukke was van ‘n baie hoë standaard en het uiteenlopende temas aangespreek.

 

Klik hier vir al die toekennings

.