Skool se telefoonlyne nog steeds buite werking

7 November 2019: 

Die skool se inkomende- en uitgaande telefoonlyne is nog steeds weens ‘n foutiewe Telkom-kabel buite werking.

Stuur asb. ‘n e-pos indien u met ‘n personeellid wil kommunikeer: algemeen@hsbellville.co.za.

 

.