Hoërskool Bellville op kykNET NOU se Uitblinkers

Daar word herhalings uitgesaai van die Hoërskool Bellville se insetsel op kykNET NOU se Uitblinkers-program indien jy dit gisteraand misgeloop het.
Skakel in op DStv-kanaal 146 vir die volgende herhalings: 2de uitsending is op Woensdae 11:30; 3de uitsending is op Donderdae 17:30 en die 4de uitsending is op Maandae 12:30. 

Gaan loer gerus hier

.