MTBS 2020

Kaartjies vir MTBS 2020 se pawiljoen-optredes (“flashes”) is NOU by Computicket te koop! Spring om jou kaartjies te kry, want dit gaan soos soetkoek verkoop. Dié jaarlikse pawiljoen-optredes van die vier skole vind op Saterdag 15 Februarie 2020 by Kaapstadstadion plaas. Kliek hier om na Computicket te gaan: https://tickets.computicket.com/event/mtbs___flashes/7119472/7119950/2490

Die MTBS-atletiek is ook op dieselfde dag. Dit vind egter langsaan by die Groenpunt-stadion plaas. Kaartjies vir die atletiek sal volgende jaar by die skole te koop wees.

#LeeuTrots

.