SAPIENS – Ingeperk maar onbeperk! (Pamflet 1 gedurende grendeltyd)

Ons hardwerkende redaksie van die SAPIENS het ‘n reuse verrassing om almal se grendeltyd op te helder. Ons stel bekend – SAPIENS se eerste weeklikse pamflet!
Klik hier om die eerste pamflet te lees: Pamflet 18 Mei 2020
Is jy op Instagram? Volg Sapiens op @hsb_sapiens
#Sapiens #Skooltydskrif #Skoolkoerant #Covid19SA

.