⚠️ NUUSFLITS – 3 JULIE 2020⚠️ Heropening van skool vir gr. 11’s en 10’s

Soos deur die Departement van Onderwys goedgekeur, gaan die Hoërskool Bellville voort met die heropening van die skool op
Maandag 6 Julie 2020 en op Dinsdag 7 Julie 2020 vir gr. 11- en 10-leerders.
Ouers en leerders word gevra om asb. sorgvuldig deur die inligting te lees wat reeds aan u deurgestuur, op die webblad en ander platforms geplaas is.
Klik op die skakel om al die dokumentasie te lees: https://www.hsbellville.co.za/?p=14967

.