Matrieksertifikate 2019

Matrieksertifikate 2019 is nou beskikbaar vir afhaal by die skool se ontvangs.

Oudleerders moet asb. by die hoofhek aanmeld vir Covid-19-siftingstoets voordat skoolterrein betree mag word. Bring asb. jou ID-dokument saam.
Maandag tot Vrydag: 08:00-14:30
Sertifikate moet asb. so gou moontlik afgehaal word, omdat dit na ‘n vasgestelde tydperk na die WKOD teruggestuur moet word.

Ouer wat die sertifikaat afhaal moet sy/haar ID-dokument toon. Indien ‘n ander familielid die sertifikaat afhaal, moet ‘n brief van die oudleerder getoon word.
#Alumni

 

.