Hoërskool Bellville Gesigmaskers

Wil jy graag ‘n Hoërskool Bellville-gesigmasker bestel? Wel, nou is jou kans! Spesiale maskers vir die matrieks en graad 8-11.
Dié maskers is nie verpligtend nie. Soos vroeër aan ouers en leerders deurgegee is, ontvang elke leerder wat na die skool terugkeer wel twee gratis materiaalmaskers wat deur die WKOD verskaf word.

Mates van die Hoërskool Bellville-maskers:
Lengte van die maskers van oor-tot-oor (sonder rekkie in ag geneem).
a. Small – 18 cm
b. Medium – 21 cm
c. Large – 25 cm

Maskers se mate van bo-op die neus tot onder die ken.
a. Small – 11.5 cm
b. Medium – 12 cm
c. Large – 14 cm

Mates mag minimaal verskil (mm) omdat dit handgemaak is.

Klik hier vir die advertensie in pdf-formaat: GESIGMASKERS

.