HOOF VAN ONDERWYS SE BRIEF AAN MATRIEKS – Motivering en hulpbronne

“Beste matrieks, onthou asseblief dat hierdie jaar nie verlore is nie. Gryp dit aan. Jou toekoms word bepaal deur die besluite wat jy vandag neem. Die WKOD en julle onderwysers staan bankvas agter julle en ondersteun julle 100%.” ~ mnr. Brian Schreuder.

Klik hier om mnr. Schreuder se brief in pdf-formaat te lees en sy lys te kry van beskikbare hulpbronne wat bykomend tot dié van onderwysers gebruik kan word: : 2020 Letter to matrics – Encouragement and resources AFR

 

 

.