HOËRSKOOL BELLVILLE SE NUWE PLAN NÁ DIE PRESIDENT SE AANKONDIGING OOR SKOLE SE SLUITING

24 Julie 2020

Geagte Ouers

Wees verseker dat Hoërskool Bellville slaggereed is vir enige aanpassings wat die regering/WKOD oor die skooljaar deurgee.

Deon du Plessis

SKOOLHOOF EN COVID-19-BESTUURSPAN

Klik hier om mnr. Du Plessis en die Covid-19-bestuurspan se nuwe Bellville-plan vir graad 8-11 te lees: Sluiting van skole_Brief 24 Julie 2020

.