TOP 20: GRAAD 8 en 9 van die 1ste kwartaal van 2020 | GRAAD 12’s van die 2de kwartaal

Baie geluk aan ons akademiese toppresteerders.

Dit is vir ons ‘n voorreg om die TOP 20 – GRAAD 8 en 9 – van die 1ste kwartaal van 2020 aan te kondig. Klik hier vir die TOP 20-lys in pdf-formaat: Top 20 leerders 2020 Eerste Kwartaal_finaal

Ons is ook baie trots om GRAAD 12 se akademiese toppresteerders van die 2de kwartaal van 2020 bekend te maak. Klik hier vir die Graad 12-leerders se TOP 20-lys van die 2de kwartaal: Top 20 leerders 2020 Tweede Kwartaal GR 12_finaal

Jul harde werk en volharding maak ons baie trots!

Daar  is nie TOP 20-uitslae vir graad 8-11 vir die 2de kwartaal nie, slegs vir die 1ste kwartaal.

 

.