GRAAD 8 – 11 AKADEMIESE INLIGTING | 3 September 2020

  • 📌 Graad 11-leerders kom vanaf 7 September – 1 Oktober elke dag skool toe.
  • 📌 Die ander leerders, graad 8 – 10, kom in hul afsonderlike kleurgroepe skool toe soos per die indeling van SKOOLGROEP 1 (Maroen) en SKOOLGROEP 2 (Vlootblou) wat reeds gedoen is.
  • 📌 Dit is vanmiddag 3 September 2020 ‘n toetsdag vir graad 10 – 11. Tye en inligting soos per vorige dokumentasie wat uitgestuur is.
  • 📌Die hek by die astro sal op toetsdae open om 14:15 en om 15:00 sluit.
    📌Ná die toetse sal die hek weer van 15:45 – 16:15 oopgemaak word.
    📌Normale skooldae sal die hek om 14:30 oopgemaak word en om 15:00 sluit.

    Klik hier vir die pdf-dokument: Akademiese inligting_Gr 8-11_soos op 3 Sep

.