Hoërskool Bellville

Ons webwerf is tans onder konstruksie

PROSPEKTUS

Die Hoërskool Bellville is ‘n tradisieryke skool wat TOEKOMSGERIG is en 2024 met vertroue aanpak.
Waar waardes, dissipline, trots en uitstaande AKADEMIESE PRESTASIE reeds vasgelê is.

Klik hier om te lees wat Hoërskool Bellville een van die topskole maak: PROSPEKTUS 2024.

Graad 7’s van 2024, ons nooi julle en jul ouers uit na ons OPE-AAND vir gr.8’s van 2025.

Klik hier om ‘n bespreking vir een van die sessies te doen: BESPREKINGS