BERGFIETSRYERS HOU ONS NAAM HOOG

Ons span in aksie by die eerste Spur Schools MTB League-wedren vir 2021. Welgedaan aan Hoërskool Bellville se bergfietsryers wat deelgeneem het. Die ligawedren is verlede maand by Bloemendal Wine Estate gehou.

.