MATRIEKSERTIFIKATE VAN 2020

Matrieksertifikate is beskikbaar vir afhaal by die skool in die derde kwartaal.
Oudleerders moet asb. by die hoofhek aanmeld vir die Covid-19-siftingstoets voordat die skoolterrein betree mag word. Bring asb. jou ID-dokument saam. 😷
Wanneer skool weer heropen: Maandag tot Vrydag: 08:00 – 14:30
‘n Ouer wat die sertifikaat afhaal moet sy/haar ID-dokument toon. Indien ‘n ander familielid die sertifikaat afhaal, moet ‘n brief van die oudleerder getoon word.

.