RUGBY: HS Bellville vs Primrose RFC / New Orleans / Paul Roos – 4 Junie 2022

Ons sien uit daarna om Primrose RFC, New Orleans en Paul Roos Saterdag 4 Junie te ontvang. Ons nooi al ons ondersteuners, ouers, leerders en oudleerders uit om die seuns te ondersteun en opwindende rugby te kom kyk.

.