RUGBY: HS Bellville vs HS Milnerton (WEG) – 11 Junie 2022

Ons nooi al ons ondersteuners, ouers, leerders en oudleerders uit om die seuns te kom ondersteun en opwindende rugby te kyk, eerskomende Saterdag, 11 Junie 2022, WEG by HS Milnerton. 

.