Hoërskool Bellville

Ons webwerf is tans onder konstruksie

OPE-AAND 2024

Graad 7’s van 2024, ons nooi julle en jul ouers uit na ons OPE-AAND vir gr.8’s van 2025. Dagboek beslis die datum!

Woensdag 14 Februarie 2024

Sessie 1: 15:30 – 18:00
Sessie 2: 18:30 – 21:00

Klik hier om nou reeds ‘n bespreking vir een van die sessies te doen: BESPREKINGSVORM.

Of u kan gerus die volgende QR-kode gebruik vir toegang tot die besprekingsvorm.