Hoërskool Bellville

Ons webwerf is tans onder konstruksie

Senior Blaasorkes skitter in Tygerberg Internasionale Eisteddfod

Baie geluk aan ons senior blaasorkes wat gisteraand 90% behaal en ‘n trofee ontvang het by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod, wat by die Hoërskool Bellville plaasgevind het. Wel gedaan!