Suid-Afrikaanse Aksie netbal spanne het deelgeneem aan ‘n “Drie-nasie toernooi,” tussen Australië, Niew Zeeland en Suid-Afrika vanaf 12 tot 19 Augustus 2023 in Brisbane Australië.
Pieter Drotskie (gematrikuleer in 2018) verteenwoordig SA in die “SA MANS OPE SPAN” waarvan hy ook as “onderkaptein” aangewys is.
Ons is trots om te noem dat Pieter uitstekend gevaar het in die “6’s sowel as in die “7’s aan ‘n kant.