Hoërskool Bellville benodig vyf dinamiese persone wat by die hoë akademiese, sport en kulturele standaarde en ondersteunende personeel kan inskakel.
WKOD POS:
RTT (GRAAD 8-12): Sien vakaturelys 3/2023 van die WKOD
Sluitingsdatum: 29 September 2023
Aansoeke slegs deur WKOD.
- VOLDAG ADMINISTRATIEWE BEAMPTE: ONTVANGS
Vereistes:
- Senior Sertifikaat
- Sekretariële diploma (Aanbeveling)
- Rekenaarvaardig:
- CEMIS/SASPAC
- Excel
- Word
- Tenminste 5 jaar ervaring in soortgelyke pos.
- Hantering van navrae per epos en telefoon.
- Ontvangs van en kommunikasie met gemeenskap.
- Vermoë om spertye onder druk te behaal.
- Verwerking van getuigskrifte.
- Bereid om oortyd te werk.
- FISIESE WETENSKAP GRAAD 8-12 asook NATUURWETENSKAP GRAAD 8 en 9
- BSc-graad en nagraadse onderwyskwalifikasies.
- Buitemuurse betrokkenheid sal ‘n sterk aanbeveling wees.
- ENGELS ADDISIONELE TAAL GRAAD 8-12
- BA-graad en nagraadse onderwyskwalifikasie.
- Engels as Huistaal sal ‘n sterk aanbeveling wees.
- Buitemuurse betrokkenheid sal ‘n sterk aanbeveling wees.
- WISKUNDE GRAAD 8-12
- BSc-graad en nagraadse onderwyskwalifikasie.
- Die gee van gevorderde Wiskunde sal ‘n sterk aanbeveling wees.
- Buitemuurse betrokkenheid sal ‘n sterk aanbeveling wees.
VEREISTES VIR ALLE AKADEMIESE POSTE
- SACE-sertifikaat of aansoek.
- Administratiewe en rekenaarvaardighede.
- Moet leerders kan onderrig om hulle volle potensiaal te bereik.
- Effektiewe hantering van dissipline.
Stuur volledige CV aan:
Hoof, Hoërskool Bellville
De La Hayelaan, Bellville, 7530
Navrae: Tel: 021 948-1801
Epos: algemeen@hsbeville.co.za
Sluitingsdatum: 28 September 2023
Begindatum: 1 Januarie 2024
Indien u nie teen 13 Oktober 2023 gekontak is nie, beskou die aansoek as onsuksesvol.