Die bestuur van die Gemengde Koor is tydens die jaarlikse koorafsluitingsfunksie op 28 September 2023 aangekondig.
Baie geluk aan die volgende leerders (VLNR op die foto):
Marko Vermeulen, Zelna Venter, Jana Vermeulen, Caleb Engelbrecht (Ondervoorsitter), Juané Visser (Voorsitter), Simoné Janse van Vuuren, Lise-Carien Breyl en Marli Smit.