Ons herinner ouers wat nog nie hul kind se handboekgelde betaal het nie dat die bedrag ten bedrae van R600.00 teen 31 Oktober 2023 betaal moet wees. Indien u handboekgelde nie teen 31 Oktober 2023 betaal is nie en u geen skriftelike reëling met die skool getref het nie, sal u kind nie handboeke kan ontvang nie. Stuur asseblief skriftelike reëlings na esmit@hsbellville.co.za. Dankie