Hoërskool Bellville

Ons webwerf is tans onder konstruksie

Koor gaan kamp in Grabouw

Die gemengde koor het die afgelope naweek by die Mizpah jeugkampterrein in Grabouw gekamp. Tydens die kamp het hulle, benewens baie pret en spanbou-aktiwiteite, hul musiek vir die jaar begin instudeer. Die nuwe koorlede is ook tydens die kamp op die koor se unieke, tradisionele manier ingehuldig. Ons sien uit na ‘n fantastiese koorjaar!