Hoërskool Bellville

Ons webwerf is tans onder konstruksie

MTBS-reëlings 2024

Die jaarlikse MTBS-kragmeting tussen die hoërskole DF Malan, Tygerberg, Bellville en Stellenberg vind op Saterdag 10 Februarie 2024 (pawiljoenkompetisie by DHL Stadion) en Maandag 12 Februarie 2024 (atletiek by Jan Burger Stadion) plaas.

Klik asb. op die skakels om die nodige korrespondensie aangaande die MTBS-tydperk en kompetisie te besigtig.

BHS MTBS INLIGTINGSBRIEF 1 Feb 2024

AANHANGSEL A – Parkeerplan DHL Stadion

AANHANGSEL B – Sitplekaanwysing DHL Stadion

AANHANGSEL C – Alternatiewe Roete na Jan Burger Stadion

DF MALAN MTBS inligtingsbrief 2024