MySchool: Ondersteun ons nou deur elektrisiteit te koop!

Ondersteun HSB nou deur elektrisiteit te koop uit die gemak van u eie huis! Kliek op die prentjie en registreer, en elke keer wanneer u krag koop sal ons kontant terugkry van MySchool.

Ouers kan dit net aan hul  MySchool-kaart koppel en dan die skool sonder moeite ondersteun!

Indien u nie Myschool kaart het nie is daar aansoekvorms by finansies beskikbaar.

Indien u Myschool kaart nog opgestel is vir u kind se laerskool kan dit op My School se webblad verander word na Hoërskool Bellville.

 

 

Ons waardeer u ondersteuning opreg!

 

 

 

.